We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Tjoppie is 'n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Chewy en Lobo is 'n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.