Syncing availability with supplier

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Doing a final sync with suppliers, it wont be long

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Stalmaats: Omnibus 1 Buy Online in Zimbabwe thedailysale.shop

Stalmaats: Omnibus 1

Regular price
$18.37
Sale price
$18.37
Regular price
Sold out
Unit price
per 

  • Overview
  • Reviews
  • Guaranteed Service
  • Delivery and Returns
  • Questions and Answers

Die eerste vyf boeke in die gewilde Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Titels in die omnibus: 1. Perdedrome; 2. Totsiens, Sugarplum; 3. Anri se plan; 4. Die spookperd; 5. Die beroemde ruiter
Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help. Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oe, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!

What's in the box
1 x Book

Guaranteed Service

Questions and Answers