Syncing availability with supplier

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Doing a final sync with suppliers, it wont be long

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Rondomtalie Buy Online in Zimbabwe thedailysale.shop

Rondomtalie

Regular price
$18.37
Sale price
$18.37
Regular price
Sold out
Unit price
per 

  • Overview
  • Reviews
  • Guaranteed Service
  • Delivery and Returns
  • Questions and Answers

Kom ry saam op die Teddiebeerbus, galop op die rug van ’n wilde perd of hou ’n kussinggeveg! In Rondomtalie verskyn ’n keur van 30 versies uit kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die kunstenaar Karen Ahlschlager geillustreer.
Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die talentvolle kunstenaar Karen Ahlschlager geillustreer. En om als te kroon bevat die boek ook ’n CD waarop die veelbekroonde toonsetter en sangeres Anna Davel haar fantastiese toonsettings van al 30 versies sing! Kom ry saam op die Teddiebeerbus, ontmoet vir Bambino die reus van Bitterbos, galop op die rug van ’n wilde perd, soek goggas in die tuin of hou ’n kussinggeveg! Die boek bevat altesaam 30 rympies en 30 liedjies. Hierdie pragpublikasie beloof ure se vermaak vir kleuters – en is ’n trotse toevoeging tot enige kleuter se boekrak en musiekversameling!

What's in the box
1 x Book

Guaranteed Service

Questions and Answers