Syncing availability with supplier

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Doing a final sync with suppliers, it wont be long

We are currently fetching the latest price and availability from supplier

Trompie omnibus 2 Buy Online in Zimbabwe thedailysale.shop

Trompie omnibus 2

Regular price
$10.16
Sale price
$10.16
Regular price
Sold out
Unit price
per 

  • Overview
  • Reviews
  • Guaranteed Service
  • Delivery and Returns
  • Questions and Answers

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit!
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende 'n plan om geld in te samel om vir Rooie 'n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in 'n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

What's in the box
1 x Book

Guaranteed Service

Questions and Answers