Ken en Verstaan Rekeningkunde is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring KABV. Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak.
Die omvattende Oefeningboek bevat:
Bevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring
Aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help
AARP flitse wat leerders leiding met betrekking tot
Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee
Sowel as toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.
Guaranteed Service
Questions and Answers
Use left/right arrows to navigate the slideshow or swipe left/right if using a mobile device
Choosing a selection results in a full page refresh.
Press the space key then arrow keys to make a selection.