In hierdie besonders geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 21 Suid-Afrikaanse stories van onbesonge helde in Engels bymekaargemaak.
In hierdie besonders geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 21 Suid-Afrikaanse stories van onbesonge helde in Engels bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê.
Ontdek hoe Job Maseko 'n vyandelike oorlogskip gesink het. Verheug jou saam met die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog geloop het en volg die voetstappe van die San-seuns wat deur handelaars ontvoer is. Word geïnspireer deur die voormalige slaaf Emilie Lehn se oorlewing ondanks verskeie ontberinge en vier die langverwagte herstel van Sarah Baartman se eer na haar dood.
Hierdie versamelbundel is perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!
What's in the box
1 x Book
Guaranteed Service
Questions and Answers
Use left/right arrows to navigate the slideshow or swipe left/right if using a mobile device
Choosing a selection results in a full page refresh.
Press the space key then arrow keys to make a selection.