We are currently fetching the latest price and availability from supplier
We are currently fetching the latest price and availability from supplier
Andy en Terry het nog vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings - soos die wereld se vreesaanjaendste tuimeltrein, 'n maller-as-mal-mallemeule, 'n reusetrampolien, en 'n disko om maar net 'n paar goed te noem.
Andy en Terry het nog vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings - soos die wereld se vreesaanjaendste tuimeltrein, 'n maller-as-mal-mallemeule, 'n reusetrampolien, en 'n disko om maar net 'n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... 'n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).
MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wereld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ... Andy and Terry live in the world's best treehouse! And in the meantime they have been busy builders and added more storeys to their house. It now has 39 storeys!! There is a not-so-very-merry-go-round, the world's most hair-raising rollercoaster, trampolines, mud-fighting arenas, and more. And best of all is Terry's new invention: a writing machine that can write and illustrate books in a jiffy. More time for them to play!
BUT the machine malfunctions and disaster strikes! They won't make their publishing deadline unless they call in the help of Idiotus, the great UN-inventor. Will he be able to help, or cause more chaos?
What's in the box
1 x Book